22
Sun, Dec

Lamb
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Probeer gerus hierdie smaaklike "vooraffie" vir jou volgende braai. Steven Stephens glo hierdie resep is 'n wenner!

Deur Steven Stephens

• 1 kg skaapstertjies
• Kook in pot water met beesvleisaftreksel tot sag (so 45 min, afhangend van hoe groot die stert is).
• Braai oor normale kole.
• As die vet lekker uitgebraai is, gooi vars suurlemoensap bo-oor en aromat na smaak.
• Geniet sommer van rooster af.