20
Mon, May

Thick and/or Creamy Soups
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

deur Michelle Peach

Bestanddele:
• 2 fyngekapte uie
• Klein pakkie gevriesde mielies
• 1 blik "sweetcorn"
• 500g bacon bits
• 2 pakkies hoenderroom soppoeier
• 500ml room

Metode:
• Braai die uie tot deurskynend.
• Voeg die spek by en braai tot gaar, maar nie "crispy".
• Meng die pakkies sop soos aangedui op die verpakking en voeg by die uie & spek.
• Laat dit deurkook.
• Voeg die pakkie gevriesde mielies en blikkie "sweetcorn" by.
• Laat alles saam deurkook op lae hitte tot dit gaar is
.• Voeg die room by en laat deurkook.
• Sout en peper na smaak.