19
Thu, Sep

Chilled Pudding
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Benodigdhede:
*Roomys
*Ice Cap roomyssous
*Sjokolade van jou keuse (fyngemaak)
*Flake-sjokolade
*Amarula

Metode:
Skep roomys in drie hopies in nagereg bakkie.
Gooi Ice Cap roomyssous van jou keuse bo oor die roomys.
Strooi nou die fyngemaakte sjokolade bo-oor.
Voeg Amarula in `n tot-glasie en plaas binne in die bakkie saam met die roomys.
Vir afronding, sit `n stukkie Flake-sjokolade saam met die roomys in die bakkie en bedien.