Johan Hayes, hoofchef en restaurant bestuurder by Silver Spoon Bistro by Tshahitsi Lodge op Upington, moet gereeld vinnige geregte kan maak as gaste by die lodge opdaag en die honger knaag. Een van die geregte wat vinnig voorberei kan word, is sy pangebraaide beeslewer. Johan sê hy sorg dat hy altyd vars lewer aankoop vir oggende-etes of ‘n ligte middag- of aand-ete.
Silver Spoon Bistro is veral bekend vir hul gourmet ontbyte. ‘n Groot verskeidenheid geregte word elke oggend bedien en kliënte kan dan kies wat hul vir ontbyt wil eet. Johan stel hierdie lewer-gereg voor vir ‘n ligte middag-ete:
Só maak jy...